Heer, Ek Hoop Die Dag Is Goed

DAVID N. HANNER, RINA HUGO

Heer ek hoop die dag is goed
‘n Nuwe more gaan ons weer ontmoet
U weet hoe swak ek is, hoe sonder moed
Maar Heer ek hoop die dag is goed

Heer het U my dalk vergeet?
Ek bid oor dit wat U alleen van weet
En as ek U dan in gebed ontmoet
Hoop ek U maak my dag ook goed

Ek soek nie rykdom nie of roem o Heer
Veel eerder sal ek van U wysheid leer
Maar as dit oggend in die ooste raak
Sal U dit ‘n mooi dag maak

Heer ek hoop die dag is goed
‘n Nuwe more gaan ons weer ontmoet
U weet hoe swak ek is, hoe sonder moed
Maar Heer ek hoop die dag is goed

U is die Koning wat oor tyd regeer
En ek kom vra maar net ‘n bietjie minder seer
Die bose val ons aan met al sy mag
Maar Heer U's die grooter krag

Heer ek hoop die dag is goed
‘n Nuwe more gaan ons weer ontmoet
U weet hoe swak ek is, hoe sonder moed
Maar Heer ek hoop die dag is goed
Heer ek hoop die dag is goed

Curiosités sur la chanson Heer, Ek Hoop Die Dag Is Goed de Rina Hugo

Qui a composé la chanson “Heer, Ek Hoop Die Dag Is Goed” de Rina Hugo?
La chanson “Heer, Ek Hoop Die Dag Is Goed” de Rina Hugo a été composée par DAVID N. HANNER, RINA HUGO.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)