Heilig Die Heer

(Heilig die Heer)
(Kniel voor Hom neer)
(Jesus die Lam is op die troon)

(Heerlik Sy Naam)
(Loof almal saam)
(Daar if geen ander god)
(As Jesus alleen)

Blink More Ster
U is die Lig
Buig in aanbidding voor U gesig

Heilig die Heer
Kniel voor Hom neer
Jesus die Lam is op die troon

Heerlik Sy Naam
Loof almal saam
Daar if geen ander god
As Jesus alleen

Blink More Ster
U is die Lig
Buig in aanbidding voor U gesig

Heilig die Heer
Kniel voor Hom neer
Jesus die Lam is op die troon

Heerlik Sy Naam
Loof almal saam
Daar if geen ander god
As Jesus alleen

Heilig die Heer
Kniel voor Hom neer
Jesus die Lam is op die troon

Heerlik Sy Naam
Loof almal saam
Daar if geen ander god
As Jesus alleen

Curiosités sur la chanson Heilig Die Heer de Rina Hugo

Quand la chanson “Heilig Die Heer” a-t-elle été lancée par Rina Hugo?
La chanson Heilig Die Heer a été lancée en 2009, sur l’album “Jerusalem”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)