In Alle Dinge Sien Ek Jou

Onthou jy nog die dag in Mei?
Skielik was ek nie meer vry
En van liefde het ek eintlik niks geweet

Ek onthou toe ons soen
Liefde het die res gedoen
Was velore toe ek in jou oë kyk

En van toe af was geen dag meer sonder jou
Elke dag was saam met jou ‘n wonder, word die vaalste dag besonder maak
Maak jy dit vol

Want waar ek kyk in alle dinge sien ek jou
Waar jy gaan verander vaalgrys daar na blou
En alle dinge rondom my sing net van jou
Selfs die blomme in my tuin blom net vir jou

En al die woorde wat ek sê is net oor jou
As ek sag jou naam sê luister selfs die wind
Praat ek al oor ander dinge, duik jy op in al my sinne
Rondom my in alle dinge sien ek jou

Jare het verby gegaan
Baie is gepraat vermaan
Van die liefde leer ek elke dag nog meer

Word ek al ‘n bietjie grys
Ek word elke jaar meer wys
Bly ek steeds jou meisie as jy na my kyk

Want van toe af was geen dag meer sonder jou
Ja daar was wel baie dae, baie wonder, baie kommer vir ons twee
Dis nou verby

Want waar ek kyk in alle dinge sien ek jou
Waar jy gaan verander vaalgrys daar na blou
En alle dinge rondom my sing net van jou
Selfs die blomme in my tuin blom net vir jou

En al die woorde wat ek sê is net oor jou
As ek sag jou naam sê luister selfs die wind
Praat ek al oor ander dinge, duik jy op in al my sinne
Rondom my in alle dinge sien ek jou

Praat ek dan oor ander dinge
Duik jy op in al my sinne, rondom my in alle dinge sien ek jou

Curiosités sur la chanson In Alle Dinge Sien Ek Jou de Rina Hugo

Quand la chanson “In Alle Dinge Sien Ek Jou” a-t-elle été lancée par Rina Hugo?
La chanson In Alle Dinge Sien Ek Jou a été lancée en 2009, sur l’album “J'taime On Amour”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)