Tjienkerientjie
Al die riet se deuntjies gister se lied
Soos die klank van die winde wat waai en verskiet
En die dreun van die donder in die boorde en klowe
Vertel net van die sterre deur die nag mag belowe
Lig is die lied van die blink in die nag
Wat koets van die rooi waar die dag moet wag
Kleure wat bont en vir wie, vir wie?
Vir hom wat kan speel op sy tjienkerientjie
Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
En Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
Weer moet in liefde smart en verdriet
Alles wat die harstog in harte kan giet
Van die roem en die lende en die skaam en die drou
Deugde wat te groot is vir ‘n hand om te hou
Offers gebring op die lewens altar
Sonder vergifenis skuld en gevaar
Vrede wat kom vir wie, vir wie?
Vir hom wat kan speel op sy tjienkerientjie
Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
En Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
Tjienkerientjie, tjienkerientjie
Wat kan jy speel op jou tjienkerientjie?
Niks sien nie eers die kleur van die wolk
Daar bo in die lug met jou seelklapper dop
Dis 'n luks as jy niet in my rakelang dool
Blind in jou skip met jou groen viool
Niks is die alles wat kan lewe en kan lei
Ja net gawe tyd sonder gees of sy
Opper jy die sangs maar vir wie vir wie?
Vir hom wat kan speel op my tjienkerietjie