Vreugdeklokkies Klink Sag

Vreugde klokkies klink sag
Redding skenk God vannag
Sterre wat straalend daar skyn
Lei more Christuskind klein

In die Heilige nag
Hou die engele wag
In sagte strooi lê die Kind
Herders die sal Hom daar vind

Hemelse kore sing bly
Jesus is Christus vir my

Engele kore wat juig
Wyse manne getuig
Sondaars wat eeue moes wag
Redding bring Christus vannag
Sondaars wat eeue moes wag
Redding bring Christus vannag

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)