Ewige Kind

Volg jy 'n kind se spore, 'n kind se ore, hoor jou stem so mooi
Ek hoor jou stem so mooi
Voel jy met kinder hande, 'n duisend strande wag vir jou kastele?
Ek wag vir jou

Die dae is verby maar diep binne my het jy gebly
En daar was 'n droom en hier naby jou het ek hom gekry
En alles wat was gepak in 'n tas, 'n stem in die wind
Waar ookal ek gaan al is ek 'n man bly ek ewig 'n kind

Stukkies van my legkaart nou 'n padkaart, 'n karretjie vol wense
Is nou 'n huis vol mense
Voel jy met kinder hande, 'n duisend strande wag vir jou kastele?
Ek wag vir jou

Die dae is verby maar diep binne my het jy gebly
En daar was 'n droom en hier naby jou het ek hom gekry
En alles wat was gepak in 'n tas, 'n stem in die wind
Waar ookal ek gaan al is ek 'n man bly ek ewig 'n kind

Die dae is verby maar diep binne my het jy gebly
En daar was 'n droom en hier naby jou het ek hom gekry
En alles wat was gepak in 'n tas, 'n stem in die wind
Waar ookal ek gaan al is ek 'n man bly ek ewig 'n kind

Die dae is verby maar diep binne my het jy gebly
En daar was 'n droom en hier naby jou het ek hom gekry
En alles wat was gepak in 'n tas, 'n stem in die wind
Waar ookal ek gaan al is ek 'n man bly ek ewig 'n kind

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rudi Claase

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)