Daai Blerrie Droom

STEVE HOFMEYR

Is daar 'n droom wat kan gedroom word
Wat jou nader aan my bring
Is daar 'n woord wat kan geglo word
Soos deur die ore van 'n kind
Sê my dit nou
Sê wat jy wou
Hier staan ons nou

Is daar nog hoop wat kan gebid word
En 'n God wat als verstaan
En in Sy wysheid voor my uitstort
Net 'n lettergreep daarvan, Sê my dit nou
Sê wat jy wou
Hier staan ons nou

Ag, sit jou bye-byes in 'n canned fruit bottel
Gooi dit weg daar in die diep blou see
Kom fix my frommels met 'n vier ton roller
As dit weer daai blerrie droom is maak my wakker want dis seer

Jy's al die liggies in my lewe
Jy's die jumpstart in my jet
En my vlugplan oor die wolke
Om jou hartjie te kom red, sê my dit nou
Sê wat jy wou
Hier staan ons nou

Ag, sit jou bye-byes in 'n canned fruit bottel
Gooi dit weg daar in die diep blou see
Kom fix my frommels met 'n vier ton roller
As dit weer daai blerrie droom is maak my wakker want dis seer

Curiosités sur la chanson Daai Blerrie Droom de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Daai Blerrie Droom” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Daai Blerrie Droom a été lancée en 2008, sur l’album “Waarmaker”.
Qui a composé la chanson “Daai Blerrie Droom” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Daai Blerrie Droom” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)