DKW

STEVE HOFMEYR

O, bring my terug na die ou Transvaal waar ek jou met my DKW kom haal
Vir 'n blitz en 'n boogie in 'n Bapsfonteinsaal
Toe ek jou met my DKW kom haal toe ek jou met my DKW kom haal

O, bring my terug na die ou Transvaal ek het jou gesoen in 'n bioskoopsaal
In jou arms ophou asemhaal
Jou pa kry nog 'n hartaanval, jou pa kry nog 'n hartaanval

Van Pietersburg na Pretoria op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boer pampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra dis 'n DKW oom sê net ja

O, bring my terug na die ou Transvaal vir 'n piekniek in die mooiste taal
Ons het by die Uniegebou verdwaal
Mekaar gevind voor die generaal, mekaar gevind voor die generaal

Ek en my DKW verdwaal vir 'n duisend myl oor Berg en Dal
Maar my liefde was provinsiaal
Ek het jou gevind in die ou Transvaal, ek het jou gevind in die ou Transvaal

Van Pietersburg na Pretoria op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boer pampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra dis 'n DKW oom sê net ja

Toe die reën van '62 val was die Apies se water sleg vir die staal
Vir die roes moes my DKW betaal
En jy was te ver om te loop haal, jy was te ver om te loop haal

Van Pietersburg na Pretoria op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boer pampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra dis 'n DKW oom sê net ja

Dis 'n DKW oom sê net ja
Dis 'n DKW oom sê net ja

Dis 'n DKW oom sê net ja

Curiosités sur la chanson DKW de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “DKW” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson DKW a été lancée en 2012, sur l’album “Dkw”.
Qui a composé la chanson “DKW” de Steve Hofmeyr?
La chanson “DKW” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)