Ons Sal Dit Oorleef

STEVE HOFMEYR

Daar's 'n land en 'n volk
In een taal gedoop
Met gebede en buskruit en bloed gekoop
Wat weer en weer van sy knie af moet streef
Ons sal dit oorleef

Uit die kake van oormag, deur die vuur op ons werf
Staan die engele by ons vroue en die kinders wat sterf
Elke grafsteen een standbeeld vir die wat bly leef
Ons sal dit oorleef

My hart klop tok-tokkie waar hy breek vir my volk
Voor die kakie kanon of die kryger se dolk
Dit maak nie meer saak nie waar ons ons begeef
Ons sal dit oorleef

Ek lig my oë tot die berge op
Waar sal my hulp tog vandaan kan kom
Ag, my God jou woorde lê deur my geweef
Ons sal dit oorleef

Ek staan vandag op jou plaas ou vriend
Daar hang stof oor die stilte sovêr ek kan sien
Maar die geeste van gister sal môre herleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef
Ons sal dit oorleef

Curiosités sur la chanson Ons Sal Dit Oorleef de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Ons Sal Dit Oorleef” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Ons Sal Dit Oorleef a été lancée en 2012, sur l’album “Ons Sal Dit Oorleef”.
Qui a composé la chanson “Ons Sal Dit Oorleef” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Ons Sal Dit Oorleef” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)