Sien Jou Weer

Mmm sê net weer
Na die liefde so getrou gesweer
Kamma, kamma
Behandel my soos 'n weggooi kind

Maar ek is nie jou vaaljapie
Ek loop baie saam met die nag
En die wind spoke het ek baie gesien
Maar ek wag nog

Kyk nou die langpunt
Roep my nou maar weer, daar is genade en liefde
En nog baie meer

Kyk nog 'n somer, alweer weggegaan
En al wat jy doen
Ek sê maar niks, laat dit met jou goed gaan
Sien jou weer

Kyk daar is 'n kamer met vier mure en geen son
Maar wie is die duiwel?
En wie sal die liefde kom red?

Lewe dan maar soos jy wil
Jy sal altyd laaste lag
Ek hoor sirenes iewers in die nag
En ek wonder, wat dit was?

Kyk nou die langpunt
Roep my nou maar weer daar is genade en liefde
En nog baie meer

Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En al wat jy doen
Ek sê maar niks, laat dit met jou goed gaan
Sien jou weer

Kyk nou die langput
Roep my nou maar weer, daar is genade en liefde
En nog baie meer

Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En al wat jy doen
Ek sê maar niks, laat dit met jou goed gaan
Sien jou
Sien jou weer

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Theuns Jordaan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)