Ek Werk Op Die Myn

Ooo ek werk op die myn maar my brein is klein ah hum
Ja ek werk op die myn maar my brein is klein ah hum
Ja ek werk op die myn maar my brein is klein kap groot klippe klein en klein klippies fyn ah hum ah hum ah hum

Wil op die banks gaan bly en in ‘n Cortina ry ah hum
Wil op die banks gaan bly en in ‘n Cortina ry ah hum
Wil op die banks gaan bly en in ‘n Cortina ry ek bring my niggie en my hoed het ‘n liggie ah hum ah hum ah hum

O ek werk op die myn maar my brein is klein ah hum
O ek werk op die myn maar my brein is klein ah hum
Ja ek werk op die myn maar my brein is klein kap groot klippies klein en klein klippies fyn ah hum ah hum ah hum

Ek ry in ‘n skag en ek like my braaf ah hum
Ja ek ry in ‘n skag en ek like my braaf ah hum
Ja ek ry in ‘n skag en ek like my braaf my kinders smyt die honde af 'n kindsbeen af ah hum ah hum ah hum

Curiosités sur la chanson Ek Werk Op Die Myn de Adam Tas

Quand la chanson “Ek Werk Op Die Myn” a-t-elle été lancée par Adam Tas?
La chanson Ek Werk Op Die Myn a été lancée en 2013, sur l’album “'n Spesiale Aand Met Adam Tas”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Adam Tas

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)