Manzi-Manzi
Waar die Mikkasberg se branders breek en die groen groen klowe deur die aarde steek daar in Manzi
Manzi-Manzi
Daar is drie volstruise en die plaas geluide ‘n berg vol bokke en Zulu huise by Manzi
Manzi-Manzi
Die kinders moenie met die water mors jors muntu gaan ‘n whisky drink
Die kinders moenie met die water mors jors muntu gaan ‘n whisky drink
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
En die alwyne staan om troppe rond en die brandwag bobbejaan die roep jou naam op Manzi
Manzi-Manzi
Daar’s ‘n lekker warm bad as jy die donkie start en die wilde ganse wei skoon op die yard daar op Manzi
Manzi-Manzi
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
O ek sê Manzi Manzi-Manzi (Manzi-Manzi)
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
Skielik was daar ‘n vrou gewees met bloedrooi lippe en ‘n wit Maltees daar op Manzi
Manzi-Manzi
Sy’t die huis gevee en hom verf gegee strawberry pienk ah ah nee nie op Manzi nee
Nie op Manzi-Manzi nee
Maar die kinders moenie met die water mors jors muntu gaan ‘n whisky drink
Die kinders moenie met die water mors jors muntu gaan ‘n whisky drink
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
Ek sê Manzi Manzi-Manzi
O ek sê Manzi-Manzi Manzi (Manzi-Manzi)
Ek sê Manzi Manzi-Manzi