Liefde is 'n Werkwoord

Dit kom nie skielik oor jou spoel nie
Dis nie op wolke loop gevoel nie
Dis nie die woorde wat hy laat aand praat nie

Dis nie die vlinders op jou maag nie
Die wakker lê laat in die nag nie
Dis nie daai eerste soen wat hy jou gee nie
Maar dié wat weet wat liefde is

Sê liefde is ‘n werkwoord
Liefde is ‘n werkwoord
Dit werk vir jou en my
‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry
Dit laat ons harte bly bly bymekaar

Dit skyn nie altyd maan en rose
Beloftes raak ook soms verlore
Daar's nie ’n boek wat dit makliker maak nie

Dit slaan nie altyd asem weg nie
Dit loop nie altyd alles reg nie
Dit sê nie altyd als wat jy wil hoor nie
En dié wat weet wat liefde is

Sê liefde is ‘n werkwoord
Liefde is ‘n werkwoord
Dit werk vir jou en my
‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry
Dit laat ons harte bly, bly bymekaar, bymekaar

Daar is geen waarborg vir ’n hart
Dis nie altyd wit en swart
Dis om daai vonkel in die oë wat skyn
Nooit te laat verdwyn

Liefde is ‘n werkwoord
Liefde is ‘n werkwoord
Dit werk vir jou en my
‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry
Dit laat ons harte bly, bly bymekaar

Liefde is ‘n werkwoord
Liefde is ‘n werkwoord
Dit werk vir jou en my
‘n Bietjie gee, ’n bietjie kry
Dit laat ons harte bly, bly bymekaar, bymekaar

Curiosités sur la chanson Liefde is 'n Werkwoord de Andriette

Quand la chanson “Liefde is 'n Werkwoord” a-t-elle été lancée par Andriette?
La chanson Liefde is 'n Werkwoord a été lancée en 2015, sur l’album “Pêrel vir 'n Kroon”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)