Pad Na Jou Hart

Kom saam met my
Jy het my rigting verander een voet voor die ander, ek's joune
Hoekom loop mens alleen?
My hart was te bang om te klop vir jou nou’t hy gestop vir jou liefde
Jou liefde maak my voete vas
Aan die skoen wat pas en liefde dra my jou liefde vra my

Leer my die pad na jou hart
Dat ek alles gee en 'n skaduwee my antwoord wees
Al die name van die lane van jou liefde lees
Want ek weet ek moet hier wees

Leer my die pad na jou hart
As ek weer verdwaal sal jy my kom haal en my bring na jou?
Om die hele wye wêreld sal ek loop as ek kan
Ek wil wees waar die paaie van jou hart heen gaan

Hoe kan ons weet?
Weet wie's jou liefde en rede as jy nooit in jou lewe laat gaan nie
Jou liefde maak my voete vas
Aan die skoen wat pas en liefde dra my jou liefde vra my

Leer my die pad na jou hart
Dat ek alles gee en 'n skaduwee my antwoord wees
Al die name van die lane van jou liefde lees
Want ek weet ek moet hier wees

Leer my die pad na jou hart
As ek weer verdwaal sal jy my kom haal en my bring na jou?
Om die hele wye wêreld sal ek loop as ek kan
Ek wil wees waar die paaie van jou hart heen gaan

Leer my die pad na jou hart
Dat ek alles gee en 'n skaduwee my antwoord wees
Al die name van die lane van jou liefde lees
Want ek weet ek moet hier wees

Leer my die pad na jou hart
As ek weer verdwaal sal jy my kom haal en my bring na jou?
Om die hele wye wêreld sal ek loop as ek kan
Ek wil wees waar die paaie van jou hart heen gaan
Ooh ek sal loop as ek kan
Ek wil wees waar die paaie van jou hart heen gaan

Curiosités sur la chanson Pad Na Jou Hart de Andriette

Quand la chanson “Pad Na Jou Hart” a-t-elle été lancée par Andriette?
La chanson Pad Na Jou Hart a été lancée en 2020, sur l’album “Hartsland”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)