Water Onder Die Brug

Andriëtte, Adolf Vorster

Waaraan hou jy wat jy vas hou los jy sal jy kan vertrou
Daar's meer vir jou?
Voel jy weet jy glo jy blink 'n toekoms of bring troebel water
Twyfel nader?
Maak los en laat gaan
Dan sal jy verstaan

Water onder die brug rol van die eend se rug
Af en af verby dis die mooi wat bly
Stille water om ons voete op die grond

Water onder die brug rol van die eend se rug
Af en af verby dis ‘n nuwe jy
Môre wag vir jou, liefde sal jou vashou

Waarna soek jy wat jy optel hou jy kyk jy in die son
Verblind daarom?
Hoekom stop jy waar jy stroom kan af ry trek jou drome nader
Hier nie later
Voel en vetrou
Daar's soveel meer vir jou

Water onder die brug rol van die eend se rug
Af en af verby dis die mooi wat bly
Stille water om ons voete op die grond

Water onder die brug rol van die eend se rug
Af en af verby dis ‘n nuwe jy
Môre wag vir jou liefde sal jou vashou

Veë dit skoon en kyk verby
Voer die pols soek die jy
Jou hoop en drome
Sien nog ‘n môre

Op die deur waarvoor jy staan
Bly geluk en staan jou man
Draai die sleutel sluit dit oop

Water onder die brug rol van die eend se rug
Af en af verby dis die mooi wat bly
Stille water om ons voete op die grond

Water onder die brug rol van die eend se rug
Af en af verby dis ‘n nuwe jy
Stille water om ons liefde sal jou vashou
Liefde sal jou vashou
Liefde sal jou vashou
Liefde sal jou vashou
Liefde sal jou vashou

Curiosités sur la chanson Water Onder Die Brug de Andriette

Quand la chanson “Water Onder Die Brug” a-t-elle été lancée par Andriette?
La chanson Water Onder Die Brug a été lancée en 2020, sur l’album “Hartsland”.
Qui a composé la chanson “Water Onder Die Brug” de Andriette?
La chanson “Water Onder Die Brug” de Andriette a été composée par Andriëtte, Adolf Vorster.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)