Hierso In Die Soutpansberg

ANNELI VAN ROOYEN, PIET BOTHA

Hierso in die Soutpansberg
Sweef ons tussen skadus weg
Vonke van ons samesyn
Voor ons in die nag verdwyn

Hierso in die Soutpansberg
Het ons drome rondgeswerf
Het die morester gaan draai
Ongeokkerd aan ‘n kaai?

Somer winter son en maan en wind
Vreugde hartseer het ons saam gebind
Eensaam sterf elke vlam en uur
In die gloed van ons laaste vriendskap's vuur
Laaste vriendskap's vuur

Hierso langs die Matlabas
Tjank die jakkalse kanaf
Pluk ons helder sterre af
Spikkel al die meisies vas

Hierso by die Matlabas
Hou die Suiderkruis die wag
Oor die uitgedorde gras
En die groet van elke dag

Somer winter son en maan en wind
Vreugde hartseer het ons saam gebind
Eensaam sterf elke vlam en uur
In die gloed van ons laaste vriendskap's vuur
Laaste vriendskap's vuur

Somer winter son en maan en wind
Vreugde hartseer het ons saam gebind
Eensaam sterf elke vlam en uur
In die gloed van ons laaste vriendskap's vuur
Laaste vriendskap's vuur
Laaste vriendskap's vuur

Curiosités sur la chanson Hierso In Die Soutpansberg de Anneli Van Rooyen

Sur quels albums la chanson “Hierso In Die Soutpansberg” a-t-elle été lancée par Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen a lancé la chanson sur les albums “Ek Lewe” en 2007 et “Treffers Op Versoek” en 2009.
Qui a composé la chanson “Hierso In Die Soutpansberg” de Anneli Van Rooyen?
La chanson “Hierso In Die Soutpansberg” de Anneli Van Rooyen a été composée par ANNELI VAN ROOYEN, PIET BOTHA.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Anneli Van Rooyen

Autres artistes de Afrikaans