Liefde Laat My Sing

Kom ons vat vanaand die kanse
Kom ons leef vir nou
Baby jy is al wie by my pas

Hou my vas moet my nooit laat los nie
Bly hier langs aan my
Wat jy weer droom soek al lankal my en jou

Vat my hand moet dit nooit laat los nie
Hou jou hart vir my
Tye kom en gaan verby my baby dis net jy

Sit en wag ek hier vir jou om
Net van my te hou
Sit en wag ek hier om jou vir altyd vas te hou

Wanneer kan die stof gaan lê dat
Jy vir my kan sê
Jou liefde laat my sing

Is jou siel oor my verlore?
Soek jy ook na my?
Baby ware liefde sal jou vind

Vra jy ook jouself die vrae?
Is sy die een vir my?
Jy’s nogsteeds al een wat my verstaan

Vat my hand moet dit nooit laat los nie
Hou jou hart vir my
Tye kom en gaan verby my baby dis net jy

Sit en wag ek hier vir jou om
Net van my te hou
Sit en wag ek hier om jou vir altyd vas te hou

Wanneer kan die stof gaan lê dat
Jy vir my kan sê?
Jou liefde laat my sing

Vat my hand moet dit nooit laat los nie
Hou jou hart vir my
Tye kom en gaan verby my baby dis net jy

Sit en wag ek hier vir jou om
Net van my te hou
Sit en wag ek hier om jou vir altyd vas te hou

Wanneer kan die stof gaan lê dat
Jy vir my kan sê?
Jou liefde laat my sing

Curiosités sur la chanson Liefde Laat My Sing de Arno Jordaan

Quand la chanson “Liefde Laat My Sing” a-t-elle été lancée par Arno Jordaan?
La chanson Liefde Laat My Sing a été lancée en 2010, sur l’album “Stukkie Van Jou Hart”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Arno Jordaan

Autres artistes de Afrikaans