Ek Voel Soos Oee

EWALD JANSEN VAN RENSBURG, ROUXAN CLOETE, RUDOLPH WILLEMSE, TRISTAN COETZEE

Noem my sarkasties, noem my net wat jy wil, ek voel fantasties, oe
Verloor nie saap nie oor wat jy wil hê wat ek moet wees nie, oe
Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, ek draai nie daarom nie, ek wil net weer sing
Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, ek draai nie daarom nie, ek wil net weer sing

En ek voel soos oee
Gee nie om wat jy sê of wat jy doen
Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen
Ek wil net sing al maak dit nie sin oee

Ek staan dramaties, maar ek kan wees wat ek wil in hierdie spasies oe
Ek is gemaklik, ek is eintlik so vry dis soms belaglik
Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, gelug draai nie daarom nie, ek wil net weer sing
Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, geluk draai nie daarom nie, ek wil net weer sing

En ek voel soos oee
Gee nie om wat jy sê of wat jy doen
Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen
Ek wil net sing al maak dit nie sin oee

Ek wil net sing al maak dit nie sin oee
Ek wil net sing al maak dit nie sin
Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, gelug draai nie daarom nie, ek wil net weer sing
Ek gee nie om nie of jy gaan of kom nie, gelug draai nie daarom nie, ek wil net weer sing

En ek voel soos oee
Gee nie om wat jy sê of wat jy doen
Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen
Ek wil net sing al maak dit nie sin oee

Ek wil net sing al maak dit nie sin oee
Ek wil net sing al maak dit nie sin

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Irene-Louise Van Wyk

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)