Fout

Gedink jy sou dit lankal al kon sien
Na al die tyd dat ons mekaar verdien
In net een aand het jy my kom bekoor, ek wens jy kon net sien, dit is meer as net 'n fling

Ek't geval vir jou, val vir jou, val maar ek wou nie
Ek's nie die een, nie die een, nie die een nie wat jy dink nie
Dit is tyd dat jy sien dit is beter hier saam my
Die gevoel wat ek kry kan ek nie vermy

Kan jy nie hoor?
Ons hardloop hier in sirkels oor en oor
Ons het so hard probeer maar bly verloor
En sou ek so graag wou maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou

(Kan jy nie hoor?)
(Ons hardloop, hardloop, hardloop om en om)
(Ons het so, het so meer maar verloor)
(En sou ek so graag wou, ek is die fout, ek is die fout want jy is die fout, ek gaan onthou)

Ek dink jy sou my lankal al kom sê
Gedink jy weet presies wat jy wil hê
Net een aand het ek my hart verloor
Ek wens jy kon net sien, dit was meer as net 'n fling

Ek't geval vir jou, val vir jou, val maar ek wou nie
Ek's nie die een, nie die een, nie die een nie wat jy dink nie
Dit is tyd dat jy sien dit is beter hier saam my
Die gevoel wat ek kry kan ek nie vermy

Kan jy nie hoor?
Ons hardloop hier in sirkels oor en oor
Ons het so hard probeer maar bly verloor
En sou ek so graag wou maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou

Kan jy nie hoor?
Ons hardloop hier in sirkels oor en oor
Ons het so hard probeer maar bly verloor
Al sou ek so graag wou maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou

(Kan jy nie hoor?)
(Ons hardloop, hardloop, hardloop om en om)
(Ons het so, het so meer maar verloor)
(En sou ek so graag wou, ek is die fout, ek is die fout want jy is die fout, ek gaan onthou)

Kan jy nie hoor?
Ons hardloop hier in sirkels oor en oor
Ons het so hard probeer maar bly verloor
En sou ek so graag wou maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou

Kan jy nie hoor?
Ons hardloop hier in sirkels oor en oor
Ons het so hard probeer maar bly verloor
Al sou ek so graag wou maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou

Kan jy nie hoor?
Ons hardloop hier in sirkels oor en oor
Ons het so hard probeer maar bly verloor
Al sou ek so graag wou maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou
Maar ek is die fout wat jy gaan berou, en jy is die fout wat ek gaan onthou

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Irene-Louise Van Wyk

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)