Iziiit?

Hy ry 'n X5
Hy trek niks behalwe Polo oor sy lyf
Twee-en-twintig en afgetree
Gebruik 'n besem om sy note rond te vee

Mens sou dink hy is 'n brein chirurg
Maar hy's daai ou wat jy net wil verwurg
Hy vertel jou als wat jy nie wil weet nie
En hy dink dat mens hom nooit gaan vergeet nie

Vir hom sê jy iziiit
Iziiit
Iziiit

Hy het 'n pot maar hy miziit
Hy miziiit
Hy miziiit

Ja vir hom sê jy iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)

Haar bone sterk te styf getrek
Maar sy't nie nodig om te gaan werk
Want haar man is in die buiteland
Hy stuur nie groete nie hy stuur kontant

Hierdie vrou ry 'n Ranger
En haar nommerplaat sê danger
Jis jy's cool
Sy vertel jou als wat jy nie wil weet nie
En sy dink dat mens haar nooit kan vergeet nie

Vir haar sê jy iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)

Sy het 'n pot maar sy miziit
Sy miziiit
Sy miziiit

Ja vir haar sê jy iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)

Iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)
Iziiit (Iziiit)

Shew, jou woorde
Impress my
Impress my

En jy (Wow)
Ja jy (Wow)
Jy blaas my hare terug, ja my hare terug (Jis wow)

Shew, jou woorde
Impress my
Impress my

En jy (Ja jy)
Ja jy (Ja jy)
Jy blaas my hare terug, my hare terug

Iziiit
Iziiit
Iziiit
Iziiit

Iziiit
Iziiit
Iziiit
Iziiit

Iziiit
Iziiit (Wow)
Iziiit
Iziiit

Iziiit (Wow)
Iziiit (Wow)
iziiit (Iziiit)
Iziiit (Wow)
Iziiit

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Irene-Louise Van Wyk

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)