Ek Wil Jou Hê

Hy kyk so diep in haar oë, hy vat saggies, ek wonder of sy weet wat sy regtig in hom het?
Hy maak die deur vir haar oop en sê saggies ek is lief vir jou, weet sy wat sy het?

Net gisteraand het ek oor ons gedroom
'n Sprokiesverhaal waar jy
Waar jy vir my kom sê

Ek wil jou hê, totdat die son en die maan en al die sterre by die einde van tyd
Se voete kom lê
Ek wil jou sê, jy's by die agterdeur uit, jy beter sop gemaak ek wil by jou
Nog 'n bietjie kom lê

Ek soek jou naam, jou nommer op daardie servet
Jy het alles en meer
Wat ek nie het

Hy vat versigtig, hy is geduldig, ek wonder of sy sien wat ek nou kan sien?
Hy sê hy is lief, sy rol haar oë, ek wonder of sy weet wat sy in hom het?

Net gisteraand het ek oor ons gedroom
'n Sprokiesverhaal waar jy
Waar jy vir my kom sê

Ek wil jou hê, totdat die son en die maan en al die sterre by die einde van tyd
Se voete kom lê
Ek wil jou sê, jy's by die agterdeur uit, jy beter sop gemaak ek wil by jou
Nog 'n bietjie kom lê

Ek soek jou naam, jou nommer op daardie servet
Jy het alles en meer
Wat ek nie het

Wat ek nie het

Wat is die kans dat jou hart myne kan volg?
Wat is die kans dat my droom ook joune kan word?

Ek wil jou hê, totdat die son en die maan en al die sterre by die einde van tyd
Se voete kom lê
Ek wil jou sê, jy's by die agterdeur uit, jy beter sop gemaak ek wil by jou
Nog 'n bietjie kom lê
Ek wil jou hê

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Irene-Louise Van Wyk

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)