Stad Sonder Naam

Op 'n donker pad
Het ek jou verloor
In 'n vreemde stad
Huil die deuntjie oor en oor
Bly draai

In 'n stad sonder naam
By middernag verby
Toe ek om kyk was jy weg
En niemand kon jou kry
Kyk hoe dans sy
In die skemer in die verte

Maar ek hoop dit gaan goed met jou
Daar in kammaland
Die apteker sorg goed vir jou
Neem jou by die hand
In die skemer in

In 'n stad sonder naam
By middernag verby
Toe ek om kyk was jy weg
In die mis verdwyn
Kyk hoe dans sy
In die skemer in die verte

Net verby in die middernag
Lê die vreemde stad
En as jy te lank hier vertoef
Dan raak jy die pad
Maklik duister

In 'n stad sonder naam
By middernag verby
Toe ek om kyk was jy weg
En niemand kon jou kry
Kyk hoe dans sy
In die skemer in die verte

Curiosités sur la chanson Stad Sonder Naam de Piet Botha

Quand la chanson “Stad Sonder Naam” a-t-elle été lancée par Piet Botha?
La chanson Stad Sonder Naam a été lancée en 2011, sur l’album “Spookpsalms”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Piet Botha

Autres artistes de