As Jy My Nou Kon Sien

STEVE HOFMEYR

As jy my verstaan het
Dat elke dag 'n nag het
Vir elke son 'n maan wat om en om hom baan sou jy my kon verstaan het

As jy my nou kon sien (As jy my nou kon sien)
Sou jy dit verstaan het

As jy my gevra het
Of ek jou sou gedra het
Oor elke berg en dal jou met my hart betaal waar ander jou gefaal het

As jy my nou kon sien (As jy my nou kon sien)
Sou jy dit verstaan het

As jy dit verstaan het
Dat elke dag 'n naam het
Na jare eers vergaan as ek dit moet onthou is dit joune wat bly staan

As jy my nou kon sien (As jy my nou kon sien)
Sou jy dit verstaan het

As jy my nou kon sien
As jy my nou kon sien
As jy my nou kon sien
As jy my nou kon sien

Sou jy dit verstaan het
Sou jy dit verstaan het
Sou jy dit verstaan het
Sou jy dit verstaan het

Sou jy dit verstaan

Curiosités sur la chanson As Jy My Nou Kon Sien de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “As Jy My Nou Kon Sien” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson As Jy My Nou Kon Sien a été lancée en 2006, sur l’album “Grootste Platinum Treffers”.
Qui a composé la chanson “As Jy My Nou Kon Sien” de Steve Hofmeyr?
La chanson “As Jy My Nou Kon Sien” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)