Blou Ballon

STEVE HOFMEYR

Weet van my
Hou my voor oë soos 'n mylpaal
Hoor my as jy asem haal
Dan weet jy waar jy ook al gaan is ek daar

Leer vir my
Leen my die lied van jou lewe
Ek gee jou my hart en my bede
En hou ook my oë op die pad van jou reis

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful

Praat met my (Praat met my)
Die lyne wat tussen ons bol staan (Die lyne wat tussen ons bol staan)
Is swaar van wat liefde wil hê
Is swaar van die woorde wat ek nog wou sê

Bring my in (Bring my in)
Katrol my tot tussen jou vingers (Katrol my tot tussen jou vingers)
Moet my nie laat staan waar die wind is
Want daar waar ek val sal ek bars en vergaan

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson (Ek is jou blou ballon)
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful, beautiful

(Waai in jou wolke jou hemel rond)

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful
Beautiful

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson (Ek is jou blou ballon)
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful (Lyk jy vir my beautiful)

Blou ballon
Ek is jou blou ballon jou môreson (Ek is jou blou ballon)
Ek waai in jou wolke jou hemel rond
Van bo af lyk jy vir my beautiful (Lyk jy vir my beautiful)

(Lyk jy vir my beautiful)

Curiosités sur la chanson Blou Ballon de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Blou Ballon” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Blou Ballon a été lancée en 2010, sur l’album “Duisend En Een”.
Qui a composé la chanson “Blou Ballon” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Blou Ballon” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)