Die Gezoem Van Die Bye

Langs 'n groen doringboom sit 'n kerel en droom sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder ‘n enkele baas waar 'n man werk hande in die sake
En hy droom van 'n land waar die branders brand en die trekkers trek tesame
En 'n brandewyn dam waar die lammers lam en die ministers minis vir die vale

Oe
Die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge

Die gesis van die van die slange teen die wolfberghange waar die krokodile krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoëls aas en die knorhane knor in die kranse

Die getok van toktokkies in die appelliefe-bossies die ketinger van die mossies se pote
Waar die blikskottels blik en die pikkewyne pik ons is almal in dieselfde bote

Oe die gezoem van die bye en die lekker turksvye die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer
In die berge

Curiosités sur la chanson Die Gezoem Van Die Bye de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Die Gezoem Van Die Bye” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Die Gezoem Van Die Bye a été lancée en 2010, sur l’album “Laaities & Ladies”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)