Koos Doep

STEVE HOFMEYR

Koos jy vang my op 'n slegte tyd
Aan die einde van die tonnel maar die lamp is uit
Die lamp is uit

Koos jy mis die tyd van heroorweeg
Die skatkis by die neon boog se punt is leeg
Dis lankal leeg

Koos ek leer nou wat jy lankal weet
Ek stap tien duisend ure en probeer vergeet
Van als vergeet

Koos jy't die wêreld gans te klein gevind
Speel jy op ander plekke
In die wind kinders van die wind

As ek aanhou stap sal ek dalk daar kom
Wonder hoe lank sal dit alles nog duur
Iewers skyn
Die somer son
Alles was skadus teen die muur

As ek aanhou stap sal ek dalk daar kom
Wonder hoe lank sal dit alles nog duur
Iewers skyn
Die somer son
Alles was skadus teen die muur

Curiosités sur la chanson Koos Doep de Steve Hofmeyr

Qui a composé la chanson “Koos Doep” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Koos Doep” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)