Liefling

STEVE HOFMEYR

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe dit weet jy goed

Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe dit weet jy goed

Nou's die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier's my hart neem dit nou
Hier's my hart net vir jou

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe dit weet jy goed

Nou's die tyd moenie wag (Moenie wag)
Want ek verlang elke dag (Verlang elke dag)
Hier's my hart neem dit nou (Neem dit nou)
Hier's my hart net vir jou

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe

Liefling jy weet

Curiosités sur la chanson Liefling de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Liefling” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Liefling a été lancée en 2010, sur l’album “Duisend En Een”.
Qui a composé la chanson “Liefling” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Liefling” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)