Trein Na Margate [Duet]

STEVE HOFMEYR

Dis na soveel jare
En sy vra na my
Kyk ek kam my hare
En vat die trein na Margate
Trein na Margate toe

Na soveel jare
Staan ek nog hier
Kyk ek tel die karre
Maar jy kom nie na my toe
Nie na my toe nie

Ek koop 'n bom
En 'n stom geweer
Ek hoor sy naam is Tom
En hy surf alweer oor branders
Niks verander nie

Maar hy sê vir my
Ek koop vir jou 'n dop
Ek sit ook jare hier
Maybe daag sy op by Belville
Op by Belville pel

Op by Belville
Op by Belville pel

Dis na soveel jare
En sy vra na my
Kyk ek kam my hare
En ek vat die trein na Joburg
Trein na Joburg toe

En ek vat die trein na Margate
Trein na Margate toe

En ek vat die trein na Belville
Trein na Belville toe

Curiosités sur la chanson Trein Na Margate [Duet] de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Trein Na Margate [Duet]” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Trein Na Margate [Duet] a été lancée en 2006, sur l’album “Grootste Platinum Treffers”.
Qui a composé la chanson “Trein Na Margate [Duet]” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Trein Na Margate [Duet]” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)