Ver Hiervandaan

STEVE HOFMEYR

Ek droom my aan jou vas soos dit altyd was voor jy my hier sou vergeet
Ek dink jou van my los wat dit my sal kos om jou weer hier te hê

Hier staan ek weer verras op plekke waar ons was en wonder kom jy nog hier
En dit wat ons belowe het die wêreld ons belet en jy bly vir my ver hier vandaan

Het ek die krag van die see
Het die hoop van die maan
Weet ek elke oomblik saam met jou is net geleen en voel dit vreemd
En jy bly ver, ver hiervandaan

Ver verder hier vandaan is waar ek droom jy staan en waai waar jy my verlaat
Ek wens jou uit my nag maar ek wens dit sag en hoop jy hoor dit nie

Hier staan ek weer verras op plekke waar ons was en wonder kom jy nog hier
En dit wat ons belowe het die wêreld ons belet en jy bly vir my ver hier vandaan

Het ek die krag van die see
Het die hoop van die maan
Weet ek elke oomblik saam met jou is net geleen en voel dit vreemd
En jy bly ver, ver hiervandaan

Het ek die krag van die see
Het die hoop van die maan
Weet ek elke oomblik saam met jou is net geleen en voel dit vreemd
En jy bly ver, ver hiervandaan

Het ek die krag van die see
Het die hoop van die maan
Weet ek elke oomblik saam met jou is net geleen en voel dit vreemd
En jy bly ver

Ek die krag van die see
Ek die hoop van die maan
Ek weet elke oomblik saam met jou is net geleen en dit voel vreemd
En jy bly ver, ver hiervandaan

Ver hiervandaan

Curiosités sur la chanson Ver Hiervandaan de Steve Hofmeyr

Quand la chanson “Ver Hiervandaan” a-t-elle été lancée par Steve Hofmeyr?
La chanson Ver Hiervandaan a été lancée en 2006, sur l’album “Grootste Platinum Treffers”.
Qui a composé la chanson “Ver Hiervandaan” de Steve Hofmeyr?
La chanson “Ver Hiervandaan” de Steve Hofmeyr a été composée par STEVE HOFMEYR.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Steve Hofmeyr

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)