Word
Word die koningin van my paleis
Die engel wat my hemele wys
Jy's elke plek
Waar ek vandaan kom word elke plek waarheen ek reis word net
Word net
Die hart van hierdie huis
Word die rigting van my enkel spoor
Word die winde wat ek hoor
Wag om elke hoek en draai
Word oral waar my hart behoort
Staan daar
Staan daar
Waar ek my pad verloor
Word
Word
Word
Kyk hoe word my wense waar hoe word die rus van al my dae my beste jaar
Word my hart se eienaar my anker en my steunpilaar my ewenaar word
Word die kruis wat ek met jou sal dra
Die myle wat twee mense stap
Word my rusplek langs die pad
Waar sag jy in my arms val en ek
En ek
Jou vashou deur die nag
Word
Word
Word
Kyk hoe word my wense waar hoe word die rus van al my dae my beste jaar
Word my hart se eienaar my anker en my steunpilaar my ewenaar word
Kyk hoe word my wense waar hoe word die rus van al my dae my beste jaar
Word my hart se eienaar my anker en my steunpilaar my ewenaar
Word