Daai Eerste Soen

Daar's skoenlappers in my maag
Dit voel of my voete nie aan die grond raak
Ek loop nie ek sweef op wolke rond vandag

Dit borrel hier in my bloed
Dit pomp deur my are dit doen my hart goed
En daar is net niks wat my vandag gaan keer

Ek kan nie ophou smile vandag
Dit voel of die wêreld saam lag (Saam lag)
Ek kan nie ophou smile vandag
Oor jou (Oor jou)

Alles het gebeur het gebeur het gebeur
Toe jou lippe aan my raak
Ek sou nooit kon raai wat jy aan my sou doen met daardie eertse soen

Alles het gebeur het gebeur het gebeur
Toe jou hand aan myne raak
Ek sou nooit kon raai wat jy aan my sou doen
Maar ek het geweet met daai eerste soen
Daai eerste soen

Ek kon altyd als beheer
Maar jy het gekom om my 'n les te leer
My wêreld in een sekonde omgekeer

Jy't gaos in my gemaak
En awesome gedagtes in my kom rond jaag
Ek voel hoe ek val hals oor kop vir jou

Ek kan nie ophou smile vandag
Dit voel of die wêreld saam lag (Saam lag)
Ek kan nie ophou smile vandag
Oor jou

Alles het gebeur het gebeur het gebeur
Toe jou lippe aan my raak
Ek sou nooit kon raai wat jy aan my sou doen met daardie eertse soen

Alles het gebeur het gebeur het gebeur
Toe jou hand aan myne raak
Ek sou nooit kon raai wat jy aan my sou doen
Maar ek het geweet met daai eerste soen
Daai eerste soen

Ek wil jou vang en bewaar en jou vashou
Want as ek wakker word wil ek weet dis by jou
Vir altyd by jou (Vir altyd by jou)

Ek wil jou vang en bewaar en jou vashou
Want as ek wakker word wil ek weet dis by jou
Vir altyd by jou

Alles het gebeur het gebeur het gebeur
Toe jou lippe aan my raak
Ek sou nooit kon raai wat jy aan my sou doen met daai eertse soen

Alles het gebeur het gebeur het gebeur
Toe jou hand aan myne raak
Ek sou nooit kon raai wat jy aan my sou doen
Maar ek het geweet met daai eerste soen
Daai eerste soen
Daai eerste soen

Chansons les plus populaires [artist_preposition] 4Werke

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)