Hand Op My Hart

Jy't gesê ek's lief vir jou
Jy't gesê ek wil jou hou
En die wêreld is ons twee s'n onthou

Jy't gesê jy wag vir my
Jy't gesê jy kom my kry
En dis hier waar ek bly en dis hier waar ek bly

Soek jou arms rondom my
Sal jy kom om my te kry?

Hand op my hart klim ek op hierdie pad jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Ek's moeg gepraat wil eerder aan jou raak jou laat lippe voel teen myne

Hand op my hart klim ek op hierdie pad jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Elke gesprek se woorde was perfek maar nou moet jy my wys
Met jou hand op my hart

Jy't gesê die tyd is nou
Ek sê ons moet saam bou
En ons drome sal als waar word onthou

Jy't gesê dis net ons twee
Jy't gesê jy sal als gee
So ek wag net vir jou om my stuif vas te hou

Soek jou arms rondom my
Sal jy kom om my te kry?

Hand op my hart klim ek op hierdie pad jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Ek's moeg gepraat wil eerder aan jou raak
Jou lippe voel teen myne

Hand op my hart klim ek op hierdie pad jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Elke gesprek se woorde was perfek maar nou moet jy my wys

Hand op my hart klim ek op hierdie pad jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Ek's moeg gepraat wil eerder aan jou raak
Jou lippe voel teen myne

Hand op my hart klim ek op hierdie pad jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Elke gesprek se woorde was perfek maar nou moet jy my wys
Hand op my hart

Chansons les plus populaires [artist_preposition] 4Werke

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)