Dinge

RUDI CLAASE

Waar was jy gewees ek het boek gelees
Maar al die stories in die storieboeke soos jy
Vertel jou dinge vir my

Wat het jy gedoen het sy jou gesoen?
As jy my soen is daar ‘n blom in die lig van haar?
Ek dink jy was al weer daar jy maak my seenuwees klaar met daai

Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien?

Dis die tweede jaar ons is amper daar
Maar wat jy doen en wat jy sê kannie praat met my nie
Vertel jou dinge vir my

Wat het jy gedoen het sy jou gesoen?
As jy my soen is daar ‘n blom in die lig van haar?
Ek dink jy was al weer daar jy maak my seenuwees klaar met daai

Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien?

Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie

Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien?
Dinge
Dinge

Curiosités sur la chanson Dinge de Andriette

Qui a composé la chanson “Dinge” de Andriette?
La chanson “Dinge” de Andriette a été composée par RUDI CLAASE.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)