Hei Daar

My tipe man is aan die gang
En staan nie rond en wonder wat om te doen nie
My tipe ou is nie op skou
En staan nie heeldag voor die spieël en spiere wys nie

Hei daar hei daar
Ek sê jou ek het geleer
Hei daar hei daar
Ek weet wat ek wil hê

Soek iemand cool net nie ‘n fool nie
Wat aanmekaar vir ‘n sucker uitgevang word
Persoonlikheid verskeidenheid
En ‘n brein wat ‘n bietjie getrain is

Hei daar hei daar
Ek sê jou ek het geleer
Hei daar hei daar
Ek weet wat ek wil hê

Ek soek ‘n man onafhanklik
Soek nie iemand soos ‘n hondjie wat my volg nie
Ek soek ‘n ou al nie te vlou
Ek soek ‘n lewende siel aan my mou

Hei daar hei daar
Ek sê jou ek het geleer
Hei daar hei daar
Ek weet wat ek wil hê

Heel beskaafd heel betroubaar
Soek nie ‘n man met oë wat bly loer nie
‘n Bietjie snaaks nie ‘n clown nie
Maar wel ‘n man wat kan lag in sy hart

Hei daar hei daar
Ek sê jou ek het geleer
Hei daar hei daar
Ek weet wat ek wil hê

Dalk iemand groot dalk iemand klein
Of dalk net iemand wat my vat soos ek is

Hei daar hei daar
Ek sê jou ek het geleer
Hei daar hei daar
Ek weet wat ek wil hê

Ja ek weet o ja ek weet
Ja ek weet wat ek wil hê
Ja ek weet o ja ek weet
Ja ek weet wat ek wil hê
Ja ek weet o ja ek weet
Ja ek weet wat ek wil hê

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)