Hemelse Seën

My lewe, my vrede, my goue hoop skitter saam met jou
My liefde, my wese, is soveel meer as wat een mens kan vas hou
Vir die eerste keer kan ek net sit en als in neem
Ek's gelukkiger as ooit toe ek my alles gee

Want die mooi het mooier saam met ons geword
Deur die skool van die lewe het ons groot geword
Twee word toe een voel dit soos reën
Ons Hemelse seën

Want die mooi het mooier saam met ons geword
Vir die eerste keer weet ek waar ek behoort
Ons paaie word meer ek voel dit soos rëen
Ons Hemelse seën
Ons Hemelse seën

My ure, my tyd, my blinkste jare wat ons saam wil hê
My more, my drome, ‘n duisend meer vandat ek jou kon liefhê
Vir die eerste keer kan ek net sit en als in neem
Ek's gelukkiger as ooit toe ek my alles gee

Want die mooi het mooier saam met ons geword
Deur die skool van die lewe het ons groot geword
Twee word toe een voel dit soos rëen
Dis Hemelse sëen

Want die mooi het mooier saam met ons geword
Vir die eerste keer weet ek waar ek behoort
Ons paaie word meer ek voel dit soos rëen
Ons Hemelse seën
Ons Hemelse seën
Ons Hemelse seën
Ons Hemelse seën

Curiosités sur la chanson Hemelse Seën de Andriette

Quand la chanson “Hemelse Seën” a-t-elle été lancée par Andriette?
La chanson Hemelse Seën a été lancée en 2020, sur l’album “Hartsland”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)