Tot Oneindig Einde Kry

Sal jou liefde altyd hou
My liefde is vir ewig vir jou
Sal jy altyd by my staan?
Jy weet dit

Sal jy my eendag vergeet?
Jy weet ek sal jou nooit kan vergeet
Sal jy altyd in my glo?
Ek belowe

Tot die wind weg waai, oneindig
Tot die see opdroog, oneindig
Tot die einde ek en jy tot oneindig einde kry
Oneindig

Tot die wind weg waai, oneindig
Tot die see opdroog, oneindig
Tot die einde ek en jy tot oneindig einde kry
Oneindig

Sal jy altyd so kan voel?
My liefde is vir ewig bedoel
Sal jy daar wees as ek val?
Jy weet dit

Sal jy altyd vir my veg?
Jy weet ek staan altyd reg
Sal jy my altyd weer kies?
Jy's myne

Tot die wind weg waai, oneindig
Tot die see opdroog, oneindig
Tot die einde ek en jy tot oneindig einde kry
Oneindig

Tot die wind weg waai, oneindig
Tot die see opdroog, oneindig
Tot die einde ek en jy tot oneindig einde kry
Oneindig (Oneindig)

Curiosités sur la chanson Tot Oneindig Einde Kry de Andriette

Quand la chanson “Tot Oneindig Einde Kry” a-t-elle été lancée par Andriette?
La chanson Tot Oneindig Einde Kry a été lancée en 2015, sur l’album “Pêrel vir 'n Kroon”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Andriette

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)