Aan Die Einde Van 'n Reenboog

Waar's die son van jou lag?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy waarin ek kon glo?

Waar's die pols van jou hart?
En die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Waar's die vors van jou staan?
Waar's die knik van jou ja?
Waar is die droom wat vergete waak?

Hoe verstaan mens alleen
Al die seer die vervreem?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Curiosités sur la chanson Aan Die Einde Van 'n Reenboog de Anneli Van Rooyen

Quand la chanson “Aan Die Einde Van 'n Reenboog” a-t-elle été lancée par Anneli Van Rooyen?
La chanson Aan Die Einde Van 'n Reenboog a été lancée en 2009, sur l’album “Treffers Op Versoek”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Anneli Van Rooyen

Autres artistes de Afrikaans