Oorwinningslied

Die Heer is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling Hy's ons wapen Hy't die vyand reeds verslaan
Hy's die rots wat ewig staan

Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Hy's die rots wat ewig staan

Mine eyes have seen the glory of the coming of the Lord
He is trampling out the vintage where the grapes of wrath are stored
He hath loosed the fateful lightening of His terrible swift sword
His truth is marching on

Glory Glory hallelujah
Glory Glory hallelujah
Glory Glory hallelujah
His truth is marching on

Kom deel nou in ons loflied hef jul hande op na bo
Blaas basuine speel op tromme ja kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal vir ewig staan

Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Want Sy Woord sal ewig staan

Glory Glory hallelujah
Glory Glory hallelujah
Glory Glory hallelujah
His truth is marching on
His truth is marching on

Curiosités sur la chanson Oorwinningslied de Anneli Van Rooyen

Sur quels albums la chanson “Oorwinningslied” a-t-elle été lancée par Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen a lancé la chanson sur les albums “Neem My Saam” en 1980 et “Seenbede” en 2003.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Anneli Van Rooyen

Autres artistes de Afrikaans