Seenbede

Die Here is voor jou, Sy lig op jou pad
Hy neem jou na waters van rus
Die Here is langs jou, jou vesting en rots
Hy laat jou staan op die hoogte

Die Here is om jou, die duister word lig
Hy laat jou lamp helder skyn
Die Here is bo jou van Hom kom jou hoop
Jou siel sal Hy ewig bewaar, Hy is by jou
Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy waarheid
Hy stuur Sy engele na jou

Curiosités sur la chanson Seenbede de Anneli Van Rooyen

Sur quels albums la chanson “Seenbede” a-t-elle été lancée par Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen a lancé la chanson sur les albums “Neem My Saam” en 1980 et “Seenbede” en 2003.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Anneli Van Rooyen

Autres artistes de Afrikaans