Solank Jy By My Bly

ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS

In jou oë lê die woorde
In die liedjie die akkoorde
Akkordeon deuntjie wat die donker se grou
Verander tot herberg hier by jou

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

In die kerslig dans die ure
Flikker walsies teen die mure
Jou hart is die kaggel wat ons veilig hou hier
‘n Warm belofte wat ewig duur

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

Curiosités sur la chanson Solank Jy By My Bly de Anneli Van Rooyen

Quand la chanson “Solank Jy By My Bly” a-t-elle été lancée par Anneli Van Rooyen?
La chanson Solank Jy By My Bly a été lancée en 1988, sur l’album “Soos ou vriende”.
Qui a composé la chanson “Solank Jy By My Bly” de Anneli Van Rooyen?
La chanson “Solank Jy By My Bly” de Anneli Van Rooyen a été composée par ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Anneli Van Rooyen

Autres artistes de Afrikaans