Ghoempie Ghoemp Groove

ESTE GRIESEL

Ghoempie ken 'n dans en dis propvol pret
Dit kan ek jou wet
Ghoempie ken 'n dansie vir my en jou
Kom ons leer dit gou

Stamp nou jou voete en raak aan die grond
Swaai nou jou arms so rond en bont
Skud nou jou vingers en knak nou jou kneë
Doen net wat Ghoempie jou leer

En Ghoempie sê, draai in die rondte en hop
(En Ghoempie sê) Wikkel jou lyfie en skop
En Ghoempie sê, klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

En Ghoempie sê, draai in die rondte en hop
(En Ghoempie sê) Wikkel jou lyfie en skop
En Ghoempie sê, klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

(Knak jou kneë en stap na regs)
(Knak jou kneë en stap na links)
(Flap jou arms en knik jou kop)
(Lig jou bene en stop)

Nou ken ons almal die Ghoempie Ghoemp Groove
Doen dit nog 'n keer
Voel jy bietjie hartseer of is jy bly
Doen dit sommer net weer

Rol nou jou skouers en raak aan jou rug
Buig nou vooroor en buig weer terug
Waai jou ore en skud nou jou kop
Hou net vir Ghoempie mooi dop

En Ghoempie sê, draai in die rondte en hop
(En Ghoempie sê) Wikkel jou lyfie en skop
En Ghoempie sê, klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

En Ghoempie sê, draai in die rondte en hop
(En Ghoempie sê) Wikkel jou lyfie en skop
En Ghoempie sê, klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

(Knak jou kneë en stap na regs)
(Knak jou kneë en stap na links)
(Flap jou arms en knik jou kop)
(Lig jou bene en stop)

En Ghoempie sê, draai in die rondte en hop
(En Ghoempie sê) Wikkel jou lyfie en skop
En Ghoempie sê, klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

(En Ghoempie sê) Draai in die rondte en hop
(En Ghoempie sê) Wikkel jou lyfie en skop
En Ghoempie sê, klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

Klap nou jou hande en spring in die lug
Doen nou die Ghoempie Ghoemp Groove

Curiosités sur la chanson Ghoempie Ghoemp Groove de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Ghoempie Ghoemp Groove” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Ghoempie Ghoemp Groove a été lancée en 2009, sur l’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6”.
Qui a composé la chanson “Ghoempie Ghoemp Groove” de Carike Keuzenkamp?
La chanson “Ghoempie Ghoemp Groove” de Carike Keuzenkamp a été composée par ESTE GRIESEL.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)