Skitterende Sterretjies

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
Al die sterre blink, hulle skitter en blink
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
By Betlehem se ster het hul Jesus gekry
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat sky

Curiosités sur la chanson Skitterende Sterretjies de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Skitterende Sterretjies” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Skitterende Sterretjies a été lancée en 2011, sur l’album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)