Liefkry

Jy het my weer laat liefkry
Ek wil my hele lewe lank nog weet
Waarom moes ek jou dan verloor?

Want toe jy wegloop en my hand laat gaan
Toe draai liefde om en jy sien my hier staan

Jy jy het my weer laat liefkry
Daarom sê ek nou vir jou
Wens ek kon jou weer laat glo

Sê vir my wys vir my
Jy's die een wat by my gaan bly
O ja jy het my weer laat liefkry

Hoe moes ek weet dat liefde waar sou word?
Hoe voel 'n mens verby die seer
En voor die droom verby was het dit weer gebeur
En steeds net hier en ons twee het bly staan

Jy jy het my weer laat liefkry
Daarom sê ek nou vir jou
Wens ek kon jou weer laat glo

Sê vir my wys vir my
Jy's die een wat by my gaan bly
O ja jy het my weer laat liefkry (Laat liefkry)

Ek en jy
Ons gaan bly
Vir nou en vir altyd (Vir nou en vir altyd)
Ek en jy
Nou en vir altyd

Jy jy het my weer laat liefkry
Jy jy het my weer laat liefkry
En daarom sê ek nou vir jou
Wens ek kon jou weer laat glo

O sê vir my wys vir my
Jy's die een wat by my gaan bly
O ja jy het my weer laat liefkry
O jy het my weer laat liefkry

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Louw

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)