Vanaand Issie Aand

JOHAN OBERHOLZER

Dis weer uitgaan vanaand
Aan die einde van ‘n baie lang maand
Maak gereed met alle mag
Want ek weet daar’s
‘n Meisie wat wag vir my

In die kar en op pad
Skiet van eerste tot in vyfde rat
Opgewonde kan nie wag
Dat die dansvloer net ons s'n word vanaand

Vanaand is die aand wat ons koppe laat draai
Wanneer ekke jou swaai laat jou rokkie so waai
Vanaand is die aand wanneer ek en jy
Op die dansvloer gaan bly tot die more ons kry ja

Met een arm om haar lyf
En twee hande hou haar handjies so styf
Want ons voete dans weg
Hierdie liedjie maak alles reg vanaand

Vanaand is die aand wat ons koppe laat draai
Wanneer ekke jou swaai laat jou rokkie so waai
Vanaand is die aand wanneer ek en jy
Op die dansvloer gaan bly tot die more ons kry

Vanaand is die aand wat jou lyfie so swaai
Vanaand is die aand wat ons koppe laat draai
Vanaand is die aand wat jou rokkie so waai

Vanaand is die aand wat ons koppe laat draai
Wanneer ekke jou swaai laat jou rokkie so waai
Vanaand is die aand wanneer ek en jy
Op die dansvloer gaan bly tot die more ons kry

Vanaand is die aand wat ons koppe laat draai
Wanneer ekke jou swaai laat jou rokkie so waai
Vanaand is die aand wanneer ek en jy
Op die dansvloer gaan bly tot die more ons kry

Vanaand is die aand wat ons koppe laat draai
Wanneer ekke jou swaai laat jou rokkie so waai
Vanaand is die aand wanneer ek en jy
Op die dansvloer gaan bly tot die more ons kry ja

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Louw

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)