Ek Sê So

Ek sê so
Ek sê so

Vergeet, vergewe, lewe
Die aand is jonk en ons is hier
Ons is nou hier

Gerard, gereed, geeërd om
Die prop te skop tot môre kom
Tot môre kom, tot môre kom

Gee hom gas, al die lekker lywe
Vas, vas, vas, maak of jy mal is
Ek sê so, doen sommer alles
Ek sê so

Gryp my nou
Met nog water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou, ek sê so
Ek wil nie ophou, ek sê so
Ek sê so

Maak vol, maak leeg, maak weer vol
Die aand is daar sy’s in die kol
Kom ons speel hy’s in die kol
Hy’s in die kol

Gee hom gas, al die lekker lywe
Vas, vas, vas, maak of jy mal is
Ek sê so, doen sommer alles
Ek sê so

Gryp my nou
Met nog water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou, ek sê so
Ek wil nie ophou, ek sê so
Ek sê so

Hou vas ons gaan nou draai, ons maak ‘n groot lawaai, kom ons lig die dak
Ons maak net wat ons wil, ons skree en daar’s ‘n gil, kom ons lig die dak
Hou vas ons gaan nou draai, ons maak ‘n groot lawaai, kom ons lig die dag
Kom ons maak net wat ons wil, skree en daar’s ‘n gil, kom ons lig die dak

Gee hom gas, al die lekker lywe
Vas, vas, vas, maak of jy mal is
Ek sê so, doen sommer alles
Ek sê so

Gryp my nou
Met nog water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou, ek sê so
Ek wil nie ophou, ek sê so
Ek sê so

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Irene-Louise Van Wyk

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)