Oom Bossie van die Bosveld keurspel

Oom Bossie van die Bosveld, Bosveld, Bosveld
Oom Bossie van die Bosveld, met sy stokkies baard

Hy's opgeruimd en vrolik, vrolik, vrolik
Hy's opgeruimd en vrolik, met sy stokkies baard

Hy was hom nou en dan, in 'n ou gerroeste pan
Hy maak sy dop van perskesop en sê, pasop, dit skop

Oom Bossie van die Bosveld, Bosveld, Bosveld
Oom Bossie van die Bosveld, met sy stokkies baard

Hy's opgeruimd en vrolik, vrolik, vrolik
Hy's opgeruimd en vrolik, met sy stokkies baard

O kyk hoe maak die kêrel daar in Kaapse draai Kaapse draai Kaapse draai
Kyk hoe ry die kêrel laat die stof so waai
Stof so waai ja jaai

Luister na die perde dit galop galop
En die kar se wiele dit gaan om en om
Ja selfs die draaghout antwoord met ‘n klop klop klop
En die kêrel skree hardop, pasop ek kom

Wag ‘n bietjie vir my by die Kaapse draai, Kaapse draai, Kaapse draai
Ek wil met jou saamry na Saldanha baai
Aai jaai jaai jaai jaai

Luister na die perde dit galop galop
En die kar se wiele dit gaan om en om
Ja selfs die dragoed antwoord met ‘n klop klop klop
En die kêrel skree hardop, pasop ek kom

Wag ‘n bietjie vir my by die Kaapse draai, Kaapse draai, Kaapse draai
Ek wil met jou saamry na Saldanha baai
Aai jaai jaai jaai jaai
Aai jaai jaai jaai jaai
Aai jaai jaai jaai jaai

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Pieter Smith

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)