Stukkie Van Der Merwe

Hoor die donner om die draai
Vreesaanjaend soos 'n haai
Dra geen helmet of 'n hoed
Want sy mullet pas hom goed

Silver buckle op sy belt
Bakkies Botha is held
Vir sy brekfis drink hy bier
Hy't haar foto teen muur

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Cane en Cola by die braai, al haar poedels is gedye en haar toonnaels groen geverwe

Hy vry na stukkie van der merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Met haar menthol sigaret, opgesoefte hemelbed, bly sy alles wat hy het (Bly sy alles wat hy het)

Hy's die brand in brannewyn
Die geraas in Stilfontein
Hy's die blaf in elke brak
Hy's die slym in elke slak

Braai sy wors onder die brug
Iron Maiden op sy rug
Rugby rewwe maak hom suur
Tune sy engin met plesier

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Cane en Cola by die braai, al haar poedels is gedye en haar toonnaels groen geverwe

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Met haar menthol sigaret, opgesoefte hemelbed, bly sy alles wat hy het (Bly sy alles wat hy het)

Oh, oh, oh, Brannas in die hanne as hy engines opbou
Draai sy das om sy kop as sy beste pel trou
Saterdag middag span hy uit by die dam en hy drink uit sy boot op sy favourite span (Yay)

Hoor die donner om die draai
Vreesaanjaend soos 'n haai
Dra geen helmet of 'n hoed
Want sy mullet pas hom goed

Al is hy geen miljoener
'n Model of super ster
Bly hy steeds 'n goeie bra
Vir sy pelle en vir haar

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Cane en Cola by die braai, al haar poedels is gedye en haar toonnaels groen geverwe

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Met haar menthol sigaret, opgesoefte hemelbed, bly sy alles wat hy het (Bly sy alles wat hy het)

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Cane en Cola by die braai, al haar poedels is gedye en haar toonnaels groen geverwe

Hy vry na Stukkie van der Merwe
Sy bly daar anderkant die blouberge
Met haar menthol sigaret, opgesoefte hemelbed, bly sy alles wat hy het (Bly sy alles wat hy het)

Met haar menthol sigaret, opgesoefte hemelbed, bly sy alles wat hy het (Bly sy alles wat hy het)

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Pieter Smith

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)