Wat Jy Aan My Doen

Wys my die lewe wat jou sal laat bewe en lag elke uur van die dag
Wys my die arms wat jou sal moet vashou deur elke uur van die nag
Wys my die drome jou heel diepste drome waar jy in verdwyn as jy slaap
Wys my jou hero wie's jou grootste hero wat diep in die nag oor jou waak?

Sien my wêreld in jou oë
Jou lippe en jou soen
Jy weet dis wat jy, dis wat jy aan my, dis wat jy aan my doen

Sien my wêreld in jou oë
Elke keer as jy my soen
Dis wat jy aan, dis wat jy aan my doen

Wie draai die sleutels van jou diepste deure, wie sal dit vir jou kan oopmaak?
Wie's die geheim in jou diepste geheime, die een wat jy aan jou laat raak?
Wat is die woorde die heel beste woorde wat raak binne jou sal kan pas
Waar lê die spore die heel diepste spore wat wyse kan lei op jou pad's

Sien my wêreld in jou oë
Jou lippe en jou soen
Jy weet dis wat jy, dis wat jy aan my, dis wat jy aan my doen

Sien my wêreld in jou oë
Elke keer as jy my soen
Dis wat jy aan, dis wat jy aan my doen

Elke padjie vind sy eie Rome, elke dromer vind sy eie drome, as jy jou neerlê op jou bed weet jy wat jy in my het?

Sien my wêreld in jou oë
Jou lippe en jou soen
Jy weet dis wat jy, dis wat jy aan my, dis wat jy aan my doen

Sien my wêreld in jou oë
Elke keer as jy my soen
Dis wat jy aan, dis wat jy aan my doen
Dis wat jy aan, dis wat jy aan my doen
Dis wat jy aan, dis wat jy aan my doen

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Pieter Smith

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)