Se Wat Jy Wil Se

Net een lewe so vergewe
En wees lief met hart en siel
Moenie toelaat dat die donker
En die wêreld jou verniel

As jy lief het iemand lief het
Met jou alles en nog meer
Is daar niemand is daar niks nie?
Waarom wil jy liefde keer?

Sê wat jy wil sê vir my
Kan nie meer die woorde kry
Sê wat ek moet doen om by jou te wees vanaand?

Sê wat jy wil sê
Sê wat jy wil sê
Sê wat jy wil sê
Vir my vir my

Soveel trane in my hande
Waardeur jy jou vingers vleg
Soveel aande soveel drome
Hoe doen ek dit reg? (Hoe doen ek dit reg?)

Sê wat jy wil sê vir my
Kan nie meer die woorde kry (Sê wat jy wil sê)
Sê wat ek moet doen om by jou te wees vanaand?

Sê wat jy wil sê
Sê wat jy wil sê (Sê wat jy wil sê)
Sê wat jy wil sê
Vir my vir my

Bly net stil en luister na my
Wat as ons net een kans kry?
Kyk my in my oë
En sê vir my

Sê wat jy wil sê vir my
Kan nie meer die woorde kry (Sê wat jy wil sê)
Sê wat ek moet doen om by jou te wees vanaand?

Sê wat jy wil sê
Sê wat jy wil sê (Sê wat jy wil sê)
Sê wat jy wil sê
Vir my vir my (Baby ek wil jou hoor sê)

Sê wat jy wil sê vir my
Kan nie meer die woorde kry (Sê wat jy wil sê)
Sê wat ek moet doen om by jou te wees vanaand? (Sê wat jy wil sê)

Sê wat jy wil sê
Sê wat jy wil sê (Sê wat jy wil sê)
Sê wat jy wil sê
Vir my vir my

Chansons les plus populaires [artist_preposition] 4Werke

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)