Al Was Ek Nie Daar Nie

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die Kindjie by haar
Dis of ek die engel die boodskap moet bring
Van Jesus se vrede wat harte laat sing

Die vreug van die herders het alkeen verwy
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daarbo
Op aarde sy vrede vir almal wat glo

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is so
Die herders en wyses het dit eerste geglo
En deur al die jare, bou Jesus Sy kerk
Die Gees en die Woord kom, geloof in ons wek

Die vreug van die herders het alkeen verwy
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daarbo
Op aarde sy vrede vir almal wat glo

Curiosités sur la chanson Al Was Ek Nie Daar Nie de Carike Keuzenkamp

Quand la chanson “Al Was Ek Nie Daar Nie” a-t-elle été lancée par Carike Keuzenkamp?
La chanson Al Was Ek Nie Daar Nie a été lancée en 2012, sur l’album “Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam In Bybelland”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Carike Keuzenkamp

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)